Bygewerk op 14 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van rubriekinsetsels, beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Let wel
shweshwe s.nw. [geen meervoud] gekleurde katoen bedruk met Afrikamotiewe, wyd gebruik gebruik vir die maak van eg Suid-Afrikaanse klere, veral rompe, rokke, voorskote en kopdoeke: › Die vroue gebruik materiaal van ou reklameborde vir die binnekant van artikels soos skool-, skootrekenaar- en drasakke. Die buitekant is meestal van shweshwe (Riana de Lange, Rapport, 28 April 2019). ◌ ENGELS: shweshwe
oorsprong:
Genoem na Moshoeshoe I, in Afrikaans voorheen ook Mosjesj gespel, opperhoof en vader van die Basotho wat in die 19de eeu soortgelyke materiaal as geskenk van Franse sendelinge ontvang het.
samestellings:
shweshwe-kopdoek
shweshwe-lap
shweshwe-materiaal
shweshwe-produk
shweshwe-romp
self-isolering
selfkwarantyn
selfmoord
selfrymotor
selfskending
selfvliegtaxi
sementbek
sensitiwiteitslees
sensitiwiteitsleser
sensorieseprosesseringsteurnis
senuweeoordrag
seramied
sesvoet
Seva
sexting
shakshuka
Shawal
shibori
shiitake
shinga
shisa nyama
shisha
shukran
shweshwe
SI
siel
sielkanker
sielvreter
sientyd
siklogenese
SIM-uitruiling
sinestesie
sinkhok
Sino-Tibettaans
sirkelserp
sitokien
sitokienstorm
sitokienvrystellingsindroom
sjasjlik
Sjawal
sjiitake
sjimeji
sjisja
sjisj-kebab
sjoekran
sjoesj
SKA