Bygewerk op 14 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van rubriekinsetsels, beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Let wel
siklogenese s.nw. [geen meervoud] (meteorologie) vorming en ontwikkeling van ’n groot stormstelsel of sikloon waar druk in die atmosfeer verlaag. ◌ ENGELS: cyclogenesis
oorsprong:
sikloon + =genese ontwikkeling, wording
KYK OOK: bomsiklogenese
sementbek
sensitiwiteitslees
sensitiwiteitsleser
sensorieseprosesseringsteurnis
senuweeoordrag
seramied
sesvoet
Seva
sexting
shakshuka
Shawal
shibori
shiitake
shinga
shisa nyama
shisha
shukran
shweshwe
SI
siel
sielkanker
sielvreter
sientyd
siklogenese
SIM-uitruiling
sinestesie
sinkhok
Sino-Tibettaans
sirkelserp
sitokien
sitokienstorm
sitokienvrystellingsindroom
sjasjlik
Sjawal
sjiitake
sjimeji
sjisja
sjisj-kebab
sjoekran
sjoesj
SKA
skadelike sagteware
skaduwerk
skaftien
skaftin
skaloeloe
Skandi-