Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
opsitwerf s.nw. | opsitwerwe | webwerf waarop mense foto’s en beskrywings van hulle self plaas in die hoop om ’n pasmaat vir ’n (gewoonlik romantiese) verhouding te vind: › Opsitwerwe is aanvanklik skeef aangekyk om dieselfde redes as die hoekies vir eensames wat destyds in koerante en tydskrifte verskyn het (Annelize Visser, Vrye Weekblad, 19 Februarie 2021). › Met die hupstoot wat aanlyn romanse noodgedwonge tydens die inperking beleef het, behoort die stigma wat aan opsitwerwe kleef byna tot die verlede (Annelize Visser, Vrye Weekblad, 19 Februarie 2021). ◌ ENGELS: dating site
ontmeng
ontrommel
ontsmettingstonnel
ontsnapspel
ontwerpersbaba
ontwerpershond
ontwikkelingstaat
oondstad
oorbruggingstaal
oor-die-toonbank-
oorgang
oormaatsterftes
oorspanningsafleier
oorwurm
opeindig
opgetrek
opgie
oplaaispoed
Opod
oppervlakweb
oppie
oppotskaamte
opsikleer
opsitwerf
opskaal
opskiet=
opskiettent
opskietwinkel
opslaanwinkel
opsmêsh
opsmêsj
opsnol
optjommie
opvolginenting
opwentel
opwip-
opwipkanaal
opwipwinkel
oranje
Oranjeman
orgaanroof
organoïed
orka
ortofemisme
ôs
oshana
OSMR