Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
ontwikkelingstaat s.nw. | ontwikkelingstate | staat met ’n onafhanklike leierskorps wat deur die aanstelling van neutrale amptenare en tegnokrate makro-ekonomiese ontwikkeling voorop stel en bevorder deur beleidsbesluite suksesvol te implementeer: › die hernuwing en opbou van ’n bekwame en opregte ontwikkelingstaat en ’n maatskaplike kontrak (Sarel van der Walt, Netwerk24, 4 Junie 2019). › Privatisering is vervang deur die regering se verbintenis tot die sogenaamde ontwikkelingstaat, waarin staatsondernemings ’n kernrol moet speel om transformasie aan te dryf (Francois Williams, Netwerk24, 21 September 2016).
◌ ENGELS: developmental state | hard state
OMB-
omgewingsaktivis
omgewingsangs
omgewingsmoord
omgewingstres
omicron
omikron
omkyktwak
ondernemingsredding
onderwatertuig
ongeleide missiel
ongeleide projektiel
ongevuur
onsinverklikker
onthaasting
ontie
ontlaer
ontmeng
ontrommel
ontsmettingstonnel
ontsnapspel
ontwerpersbaba
ontwerpershond
ontwikkelingstaat
oondstad
oorbruggingstaal
oor-die-toonbank-
oorgang
oormaatsterftes
oorspanningsafleier
oorwurm
opeindig
opgetrek
opgie
oplaaispoed
Opod
oppervlakweb
oppie
oppotskaamte
opsikleer
opsitwerf
opskaal
opskiet=
opskiettent
opskietwinkel
opslaanwinkel
opsmêsh