Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
zumba
♦ s.nw. [geen meervoud] › Zumba [ook met kleinletter(s)] (handelsnaam) fiksheidsprogram wat gebaseer is op die uitvoer van danspassies op die maat van Latyns-Amerikaanse musiek
♦ ww. | het gezumba | [met kleinletter] aan Zumba deelneem; Zumba beoefen: › Ek is 84 en stuit vir niks. Twee keer per week zumba ek, waar ek my lyf in allerlei bogte wring om saam te dans met die jong vroue (Margaretha Toxopeus, Netwerk24, 23 April 2020). › My sitvlak is so groot soos ’n volgestopte matriekboeksak en ek het sommer gezumba met die skarumba en my biskit goed geskud (RSG-nuusbrief, 8 Junie 2011).
◌ ENGELS: Zumba
samestelling(s):
Zumbaklas
Zumbasessie
Zumba-instrukteur
zama
Zamalek
zama-zama
zef
Zefrikaans
zero
zika
zikakoors
zikavirus
zikr
ZIKV
zilch
zoedel
zoei
zolkoekie
zombifikasie
zombifiseer
Zoom
zoombie
Zoombom
Zoomer
zoomzombie
Zumaïet
zumba
zump
-a
Afkorting en volvorm
afslaer
Asterisk wys nagedagte
Bê, sê die bok
Benamings laat struikel
berus
Besluite neem of maak?
Betekenis vra konteks
betekenisverhoudings
Betekenisverruiming gee woema
boer en Boer
Bologne tot Benoni
bywoord
DBAT
Deftig wees
Dialektiese variasies
Die tyd is nou
diernaam
dit wat
Één een
fooi