Bygewerk op 2 Julie 2022
Redakteur: Jana Luther

Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie

Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!

A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z

gesigsbiometrie s.nw. [geen meervoud]Ook gesigsbiometrika tegnologie wat die afmetings en unieke kenmerke van ’n mens se gesig gebruik om jou te identifiseer: Die app skandeer die gebruiker se gesig soortgelyk aan hoe verbruikers tans hul vingerafdruk gebruik op slimfone. Dit is ook soortgelyk aan hoe sommige verbruikers veral in iOS-slimfone toegang kry tot hul foon. Kyk gerus na dié video om meer te leer oor gesigsbiometrie (Werner Wippenaar, Netwerk24, 19 April 2021).ENGELS: facial biometrics
KYK OOK: gesigherkenningstegnologie


  Monumente: ’n herinnering en ’n waarskuwing (rubriek) | Hot en haar (rubriek)

Soek met spesiale karakters

SimboolFunksieVoorbeeld
"..."Frase"ten opsigte van"
_Een ontbrekende karaktercal_one
%Enige aantal ontbrekende karakterska%abidiol
/1-9Binne dié getal woorde van mekaar, in dié volgorde"wat lei"/7
@1-9Binne dié getal woorde van mekaar, in enige volgorde"wat lei"@7
&Vind al tweevirus & epidemie
|Vind die een of die andervirus | epidemie
#Vind die een of die ander, maar nie al twee nievirus # epidemie

Hierdie woordeboek is nie aan enige ander projek verbind nie en word deur niemand geldelik gesteun nie. Dit is ’n eie inisiatief van die redakteur en gebruikers wat via die leesprogram daaraan meewerk.

Kopiereg © 2020-2022 Jana Luther