Bygewerk op 12 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
geslagskleur s.nw. | geslagskleure | kleur wat met ’n spesifieke geslag verbind word: › Interessant genoeg is geslagskleure ’n betreklik onlangse konsep [...] Eeue lank het kinders in die Westerse wêreld – ongeag hul geslag – wit rokke gedra tot en met ses jaar. Eers in die middel van die 19de eeu is kleure aan die geslagte toegeken [...] die aanvaarde reël was pienk vir seuns en blou vir meisies (Netwerk24, 27 Maart 2017). ◌ SINONIEM(E): genderkleur ◌ ENGELS: gender colour
gentrifisering
geoligging
geolokalisering
geolokasie
geomitologie
geopolitiek
geoposisie
geoposisionering
geoskattejag
geosmien
geosmine
geostasionêre satelliet
geraasonderdukkend
geruisdempend
geruisdowend
geselsbot
gesigherkenningstegnologie
gesigsbiometrie
gesigskild
gesigsuier
geskryfde
geslagsdisforie
geslagsgeweld
geslagskleur
geslagsneutraal
gesondheidsbevorderingsheffing
gesondheidspas
gesteunde
getap
getjarra
geuraksent
gevaar
gevaarloon
gevoetesleep
gewiesit
gewingerd
gewoer-woer
gewolt
gezoei
gezonk
ghaazie
ghai
ghellie
ghoemahare
ghoes
ghoesl
ghonnaghoet