Bygewerk op 2 Julie 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
gesigsherkenningstegnologie s.nw. [gewoonlik enkelvoud] tegniek waarby ’n ingeboude sensor die gesig van ’n persoon as herkenningsmiddel gebruik om 'n apparaat te ontsluit, 'n deur te laat oopgaan, en so meer: › ’n Geslotebaan-kamerastelsel met gesigsherkenningstegnologie sal help met beveiliging [van die slimstad] (Rapport, 21 Februarie 2021). › Gesigsherkenning gaan ’n vinniger en makliker omgewing skep, want jy kan byvoorbeeld nou al by ’n Chinese lughawe aanteken deur net jou gesig te wys (Etienne van Heerden, Die biblioteek aan die einde van die wêreld, 2019). ◌ ENGELS: facial recognition technology
KYK OOK: gesigsbiometrie, biometrie, vingerafdruktegnologie
generasie
geneties
genomies
genomika
gentleman-skollie
gentrifikasie
gentrifiseer
gentrifisering
geoligging
geolokalisering
geolokasie
geomitologie
geopolitiek
geoposisie
geoposisionering
geoskattejag
geosmien
geosmine
geostasionêre satelliet
geraasonderdukkend
geruisdempend
geruisdowend
geselsbot
gesigherkenningstegnologie
gesigsbiometrie
gesigskild
gesigsuier
geskryfde
geslagsdisforie
geslagskleur
geslagsneutraal
gesondheidspas
gesteunde
getap
getjarra
geuraksent
gevaar
gevoetesleep
gewiesit
gewingerd
gewoer-woer
gewolt
gezoei
gezonk
ghaazie
ghai
ghellie