Bygewerk op 12 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
oplaaispoed s.nw. [geen meervoud] (internet) spoed waarteen data van jou rekenaar na die internet oorgedra word: › Oplaaispoed is belangrik wanneer jy byvoorbeeld video-oproepe maak of groot dokumente na ’n kantoornetwerk oplaai. As jy veselinternet wil kry en dit net nodig het vir e-pos stuur en ontvang, op die internet rondblaai en af en toe ’n YouTube-video kyk, behoort ’n 10 Mbps-aflaai- en 2 Mbps-oplaaispoed piekfyn te wees. Maar as jy van die huis af moet werk en video-oproepe maak en lêers vinnig met kollegas deel, behoort jy minstens ’n 20 Mbps-aflaai- en 20 Mbps-oplaaispoed te hê (Huisgenoot, 19 Junie 2020). ◌ TEENOOR: aflaaispoed ◌ ENGELS: upload speed
omgewingstres
omicron
omikron
omkyktwak
ondernemingsredding
ongeleide missiel
ongeleide projektiel
onthaasting
ontie
ontlaer
ontrommel
ontsmettingstonnel
ontsnapspel
ontwerpersbaba
ontwerpershond
ontwikkelingstaat
oor-die-toonbank-
oorgang
oormaatsterftes
oorwurm
opeindig
opgetrek
opgie
oplaaispoed
Opod
oppervlakweb
oppie
oppotskaamte
opsikleer
opsitwerf
opskiet=
opskietwinkel
opslaanwinkel
opsmêsh
opsmêsj
opsnol
optjommie
opwentel
opwipkanaal
opwipwinkel
oranje
orgaanroof
organoïed
orka
ortofemisme
ôs
oshana