Bygewerk op 12 Augustus 2022
Redakteur: Jana Luther
Help ons | Blogs en artikels | Woordewisseling | Podsendings | Speletjies | Wortel | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat elders in die slag gebly het – intyds in die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk (met uitsondering van beeld en klank, wat jy slegs hier kry). Tik ’n woord in die kassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Dankie, almal wat aan ons leesprogram deelneem!
ontwikkelingstaat s.nw. | ontwikkelingstate | staat met ’n onafhanklike leierskorps wat deur die aanstelling van neutrale amptenare en tegnokrate makro-ekonomiese ontwikkeling voorop stel en bevorder deur beleidsbesluite suksesvol te implementeer: › die hernuwing en opbou van ’n bekwame en opregte ontwikkelingstaat en ’n maatskaplike kontrak (Sarel van der Walt, Netwerk24, 4 Junie 2019). › Privatisering is vervang deur die regering se verbintenis tot die sogenaamde ontwikkelingstaat, waarin staatsondernemings ’n kernrol moet speel om transformasie aan te dryf (Francois Williams, Netwerk24, 21 September 2016). ◌ ENGELS: developmental state | hard state
oksimeter
olielap
olifant
OLV
OMB-
omgewingsaktivis
omgewingsangs
omgewingsmoord
omgewingstres
omicron
omikron
omkyktwak
ondernemingsredding
ongeleide missiel
ongeleide projektiel
onthaasting
ontie
ontlaer
ontrommel
ontsmettingstonnel
ontsnapspel
ontwerpersbaba
ontwerpershond
ontwikkelingstaat
oor-die-toonbank-
oorgang
oormaatsterftes
oorwurm
opeindig
opgetrek
opgie
oplaaispoed
Opod
oppervlakweb
oppie
oppotskaamte
opsikleer
opsitwerf
opskiet=
opskietwinkel
opslaanwinkel
opsmêsh
opsmêsj
opsnol
optjommie
opwentel
opwipkanaal